fbpix

“Vir my is PropertyTime die toekoms van eiendoms verkope in SA. Die besigheids geleentheid wat aan my gebied word in my omstandigehe as n tydelike boer is onberekenbaar. Terwyl ek eiendomme bemark en transaksies oor die telefoon onderhandel stel dit my in staat om ook na my skape om te sien asook my ander boerdery aktiviteite. Om nie eers te praat watse voordele dit inhou vir my groeinde kinders.

Ek is ten alle tye beskikbaar vir my gesin se behoeftes en kwaliteit aandag kan verseker word in alle fasette, soos die lys van eiendomme, uitneem van kopers, oplei van nuwe agente, die behoud van eie opleidings vereistes t.o.v die eiendoms wereld, toesig oor plaas aktiwiteite en arbeid, asook die omsien en beskerming van plaasdiere. My produktiewiteit in alle opsigte het verdubbel en uitgawes het verminder.

Die vryheid van beweging en besluitmeming wat aan my gegee word veroorsaak n gerustheid wat gevul word met wysheid en geduld om die regte woorde te gebruik en so ook die regte besluite te kan maak met transaksies wat oor my padkom. Dankie vir die unieke geleentheid.”