“Ek het by PropertyTime aangesluit 01 September 2014 en van die eerste dag het ek ons GM (Pierre Rousseau) as ondersteunend en n man met integriteit ervaar (en in die vier jaar het hy ons nog nooit teleur gestel nie)
Wat die siteem betref is dit net n plesier om vanaf te werk
- Al die wettige dokumente is reeds opgestel en onmiddellik beskikbaar
- Advertensie op die web en skou materiaal met die druk van n knoppie
- Agente ondersteun mekaar sonder dat daar afgunstigeid is (omdat die kommissie struktuur so goed is)
- Trots om te kan se dat ons nog nooit gesukkel het om ons FFC te kry nie omdat ons hoofkantoor van dag een n skoon Audit kry
- Veral in moeiliker ekonomiese tye maak dit net sin om van die lae inset kostes asook maandelikse fooi gebruik te maak en vry te wees van al die vereistes wat van tradisionele kantoor verwag word
- Ons GM is ten alle tye op hoogte van veranderings (wetlik of van die EAAB) en hou ons op hoogte
Ek kan met sekerheid en ervaring se dat dit die beste keuse vir enige agent is om by die PropretyTime konsep in te koop mits jy toegewyd, eie dryf, en professioneel is

